WELKOM

by die webwerf van Negester Klein-Kariba Huiseienaarsvereniging

Aankondigings

Weens studentejol by Klein-Kariba sal die kapelhek op 29November 2019 om 12:00 sluit en op 15Januarie 2020 heropen

Belangrike datums

– 28 November – Ginproe geleentheid

– 30 November – Negester Markdag

– 7 Desember – Kersligliedere by Kerslig

Nuut op die webwerf

Webtuiste

– November 2019 Sterrelig nuusbrief

– Farmstay Waterberg kamp fotos

VIR BEMARKINGSINLIGTING OOR NEGESTER KLEIN-KARIBA BESOEK ASSEBLIEF DIE AMPTELIKE NEGESTER KLEIN-KARIBA WEBWERF.

Close Menu