Direksie
Die ATKV-direksie het ongeveer sewe jaar gelede ʼn diversifikasiestrategie aanvaar om ondermeer betrokke te raak by die ontwikkeling en vestiging van ’n voetspoor vir beveiligde leefstylbehuising in Suid-Afrika vir die vyftigplusser-groep. Negester Onrusrivier en Negester Klein-Kariba was die begin van die uitvoering van hierdie strategie.
Die ontwikkelaar is Majestic Silver Trading (Edms) Bpk. Die ATKV besit 85% van die aandele, met privaat vennote 15%.
Die drie huidige direkteure wat deur die eienaars verkies is dien op die HEV sedert Oktober 2018.

Schalk Cilliers (ATKV)

Madrienne Heymans (ATKV)

Johan van Heerden (Eienaar)
Bestuur en HEV-kantoor
Die daaglike administratiewe- en operasionele take en navrae word gehanteer deur die HEV-kantoor personeel onder leiding van die landgoedbestuurder.

Dawie van Niekerk – Landgoedbestuurder

Yolanda van der Walt

Suzette Nortjé

Stephan Steyn – Tegnies