Riskiobestuur sluit in die langtermynbeplanning en voorsiening van sekuriteits – en veiligheidsbehoeftes om die impak van verwagte of veranderlike omstandighede te hanteer en te bestuur, byvoorbeeld, toename in misdaad.
Daar moet ook gekyk word na die beskikbaarheid van tegnologie wat doeltreffend en koste effektief by Negester kan gebruik word.