Algemeen

Die braai-area met die bomageriewe is tot die beskikking van alle inwoners of dit vir ‘n straatbraai, verjaarsdagviering, huweliksherdenking of enige ander geleentheid is.

Om dubbelbesprekings te vermy, moet die plek bespreek word. Kyk asseblief na die bomakalendar of dit beskikbaar is op die verlangde datum.

Kontak of stuur vir Yolanda ‘n boodskap om die boma te bespreek (Datum, tyd en duur).

Bomabeprekings

Terug na “Inligting oor dienste”

Close Menu