Studiegroep afsluiting Mike Meets1Nov2018
Winte warmte 17Okt20186
Gelukkig is hier baie konsultante op Negester as jy in die moeilikheid beland 18Aug2018
previous arrow
next arrow

Lief en leed, berading en geestelike ondersteuning is meestal moeilik om as ‘n diens vir die gemeenskap te offer omdat dit baie persoonlik en privaat is. Alhoewel ons dikwels die ondersteuning, gebede, hulp en motivering van ons medemens, familielede en vriende  nodig het, sal ons baie selde dit aanvra. Dit is verstaanbaar maar tog voel ons goed wanneer daar in ons welvaart belanggestel word.

Ons wil juis ‘n “omgee” kultuur vir Negester en sy inwoners skep waarin ons gemaklik met mekaar kan kommunikeer en mekaar kan bystaan. Dit sal ook berusting vir ons kinders gee om te weet dat hulle ouers deel is van ‘n gemeenskap wat vir mekaar omgee.

Omdat mense dit moeilik vind om vir hulp te vra, moet ons staat maak op bure en eggenote om ons te verwittig van persone wat siek is, of wat hospitaal toe moet gaan. Daar kan dan besluit word tot watter mate ons ondersteuning kan gee.

2019 Paasdiens - Gelei deur ds. Herklaas Viljoen

2018 Paasdiens - Gelei deur ds. Herklaas Viljoen

Vroue Bybelstudie

U word vriendelik uitgenooi om by ons aan te sluit. Ons kom elke Donderdagoggend, behalwe vakansiedae, 9 uur bymekaar by die HEV konferensiesaal.

Terug na “Ondersteuning”

Close Menu