Misdaad

Misdaad

Enige misdaadaangeleentheid, hoe gering ook al, moet sonder versuim aan ‘n lid van die Veiligheids- en Sekuriteitsbelangegroep gerapporteer word wie dan die nodige raad sal verskaf of self die aangeleentheid verder sal voer.

Hoe gouer so ‘n aangeleentheid aangespreek kan word hoe beter vir ons eie veiligheid.

Terug na “Noodtoestand”

Close Menu