Negester Klein-Kariba is bevoorreg met die talle geleerde, talentvolle, kennisvolle en interessante inwoners wat hier woonagtig is. Hierdie mense ontvang dikwels toekennings, pryse en erkenning vir hulle prestasies en bydraes buite die grense van Negester. 

Hierdie afdeling is geskep om die inwoners van Negester die geleentheid te gee om ons medeburgers se prestasies saam met hulle te vier en om te wys dat ons trots op hulle is. 

Stuur asseblief die nodige inligting en foto’s na Angus toe sodat ons dit hier kan publiseer.   

Ons nuusmaker/s

Wanneer

Wie

Prestasie

Foto

Januarie 2019

Johan Heydenrich en Vis Visagie

Slaag die Dendrologiese eksamen met vlieënde vaandels

Oktober 2018

Reney Louw

Reney verwerf spesiale prys vir haar hardangerborduurwerk

Terug na “Kommunikasie”

Close Menu