Patrolering

‘n 24/7 Patrolliediens word deur ‘n onafhanklike sekuriteitsmaatskappy gelewer. Gedurende die nag word van sekuriteitswagte met honde gebruik gemaak.

Patrollies word nie net teen die lyndraad gedoen nie maar ook in die woonbuurt en langs wandelroetes, afhangende van weersomstandighede.

Terug na “Beskerming”

Close Menu