previous arrow
next arrow
Slider

Fasiliteite

Daar is die afgelope paar maande ‘n deeglike studie gedoen deur dr. Annetjie Moore en Hennie de Wet met betrekking tot versorging en die Negestersorgsentrum. Onder andere is daar na die wetlike vereistes gekyk vir die inwerkstelling van die sorgsentrum.

 

Terug na “Versorging”

Close Menu