Valentynsdans - 14 Februarie 2019

Negester se eerste valentynsdans is op 14 February 2019 gehou by die Klein Kariba Gholflapa. Erika en Kobus de Kock het al die versiering, kerse, balonne, tafeldoeke, ens., verskaf en met behulp van die inwoners van Njalastraat is die saal in ‘n prag lokaal omskep.

Die lyndansers het ons vermaak met ‘n paar dansitems – hulle eerste publiekevertoning. 

Angus Hughes het gesorg vir die musiek vir die aand. 

Terug na “Sosiale funksies”

Close Menu