Prosedure:
- Met okkupasie ontvang die eienaar ’n aansoekvorm van Telkom.
- Handig die voltooide aansoekvorm met ‘n afskrif van u ID by die HEV-kantoor in, of stuur per e-pos na Lcapps@telkom.co.za
- Telkom sal u kontak om ‘n afspraak te maak.
- Die volgende dienste is beskikbaar:
- Interkomtelefoon
- Landlyn (opsioneel)
- Internet (opsioneel)
LW: Elke woning word toegerus met ’n interkomtelefoon. Hiermee kan slegs binne die landgoed gebel word. Inkomende oproepe kan ontvang word.
BELANGRIKE NOMMERS:
- Telkom kliëntediensnr. 0800 111 250 / 10210
- PIN-nommer vir Negester Landgoed (92120)