Fondasiegooi van eerste eienaarhuis
Sep 4, 2015

Flip en Tessa Snyders se huis was die eerste inwonerhuis wat gebou is, met nog net die eerste skouhuis wat klaar was en die sorgsentrum nog in aanbou.
Algemene Jaarvergadering
Nov 4, 2015

Pioniere
Jul 15, 2016

Van die eerste inwoners op Negester: 1- Flip & Tessa Snyders, 2- Chris & Marietjie Rademan, 3- Sarel & Annatjie Moore, 4- Roelf & Mary-Ann Venter, 5 – Norman & Annatjie Bibbey, 8- Arrie & Evelyn Schreiber en 9- Piet & Wilna Pieters.
Sooispitplegtigheid
Nov 10, 2016

Boorgat
Sep 20, 2017

Teerpad
Oct 18, 2017

Swembad
Dec 22, 2017

Kinder speelraam
Dec 18, 2018

Boma
Dec 20, 2018

Jukskeibane
Dec 26, 2018

Tennis oefenmuur
May 28, 2019

Teerpad na Klubhuis
Sep 13, 2019

Negester se eerste Markdag
Nov 30, 2019
Opening van Klubhuis
Feb 22, 2020
Projek Boomplant
Sep 1, 2020

Elektrieseheining
Nov 30, 2020

Brug opening
Jun 5, 2021

9 STER KLEIN KARIBA GESKIEDENIS
D.J. Opperman – Negester oor Ninevé
Watter kaart of watter ster sal ek jou wys
om veilig deur die grysland heen te reis?
Sal ek van ’n God praat wat verdoem,
van Christus, en die Tien Gebooie noem?
Voorlopig dan, maar onthou altyd
aan jou dade grens ’n awigheid;
gee sin aan voorgeslagte deur die eeue heen,
besef jy is ’n vegter weer van die begin, alleen;
en mag die Suiderkruis en Negesterre witter
as die stedeligte in jou siel bly skitter.
______________________________________