VEILIGHEID EN SEKURITEIT

Die veiligheid en sekuriteit van Negester inwoners  is vir ons van die uiterste belang. As jy nie veilig is en voel nie hoe kan jy dan lekker bly? 

Dit is waarom ons as Veiligheids- en Sekuriteits Belangegroep daarop uit is om inwoners se sekuriteit altyd as prioriteit te stel deur die verskaffing van verskeie dienste wat ons in staat stek om ons doel te bereik.

Close Menu