Prosedure:

  • Vullis word op Dinsdae verwyder.
  • Vullis moet in ’n stewige plastieksak geplaas word aangesien dit per hand gelaai word.
  • Geen groot takke sal verwyder word nie.
  • Huishoudelike- en tuinafval moet in aparte sakke geplaas word.
  • Trollie-asblikke is by die HEV-kantoor beskikbaar teen R630,00 per asblik.
  • Swart sakke is by die HEV-kantoor beskikbaar teen R25,00 vir 20 sakke.
  • Geen vullis of rommel mag op enige plek binne die landgoed gegooi word nie.

Terug na “Inligting oor dienste”

Close Menu