Prosedure:Vullis word op Dinsdae verwyder.Vullis moet in ’n stewige plastieksak geplaas word aangesien dit per hand gelaai word.Geen groot takke sal verwyder word nie.Huishoudelike- en tuinafval moet in aparte sakke geplaas word.Trollie-asblikke is by die HEV-kantoor beskikbaar teen R630,00 per asblik.Swart sakke is by die HEV-kantoor beskikbaar teen R25,00 vir 20 sakke.Geen vullis of rommel mag op enige plek binne die landgoed gegooi word nie. Terug na “Inligting oor dienste”