KOMMUNIKASIE
- Webtuiste
- Nuusbrief
- Nuusmakers
Inwoners kan deelneem aan verskeie sportsorte wat by Negester sowel as omliggende dorpe aangebied word. Alhoewel enkele deelname op klub standard is, is meeste van die sport en wedstryde gemik op sosiale interaksie en ‘n geleentheid om ‘n bietjie oefening te kry.
Enige persoon kan enige tyd by ‘n sport aansluit, kontak gerus die aangewese sport ko-ordineerder om deelname te begin.
ONTHOU
Sperdatum vir STERRELIG bydae is 20 Maart 2019.
Laat ons asseblief julle inligting, artikels en fotos kry.