Negester Klein-Kariba beskik oor 20 woonwastoorplekke vir die stoor van woonwaens & sleepwaentjies.
Stoorplekke word verhuur en die prosedure is as volg:
- Huurkontrakte is by die HEV-kantoor beskikbaar.
- Die huur beloop tans R500.00 p.m. met ‘n jaarlikse verhoging.
- Krag en water word addisioneel gehef.
- Elke huurder ontvang ‘n afstandbeheerder vir toegang tot die perseel.
- Die maandelikse huur, water & elektrisiteit verskyn op u maandelikse rekening.