Die voorsiening van elektrisiteit op die Negester Klein-Kariba Leefstyllandgoed werk met vooruitbetaalde meters. (Pre-paid meters)

Prosedure:

  • Tydens okkupasie ontvang elke eienaar ’n Eskom sleutelbord met ’n koopkragkaartjie.
  • Elektrisiteit kan per Internet of by Shell- en Engen vulstasies, Pick ’n Pay asook kitsbanke aangekoop word.
  • Die 11-syfer nommer op die blou Eskomkaartjie is u meternommer en moet by aankoop van u elektrisiteit gebruik word.
  • Na afloop van die transaksie word ‘n 16-syfer kode uitgereik wat op die Eskomkassie ingevoer word.  ‘n   sal op die skerm verskyn om aan te dui dat die transaksie suksesvol was.

Terug na “Inligting oor dienste”

Close Menu