Inwoners kan deelneem aan verskeie sportsorte wat by Negester sowel as omliggende dorpe aangebied word. Alhoewel enkele deelname op klub standard is, is meeste van die sport en wedstryde gemik op sosiale interaksie en ‘n geleentheid om ‘n bietjie oefening te kry.

Enige persoon kan enige tyd by ‘n sport aansluit, kontak gerus die aangewese sport ko-ordineerder om deelname te begin.

ONTHOU

Amptelike opening van jukskeibaan Saterdag 7 Februarie 2019 om 8:30 en daarna 'n bring en braai vir alle inwoners.
Kontak Flip of Tino vir verdere inligting.
SIEN JULLE DAAR

Terug na “Belangegroepe”

Close Menu