Negester gebruik DSTV se spesiale pakket vir aftreeoorde. 

Prosedure:

By okkupasie ontvang die inwoner die beskikbare DSTV-inigting.

  • Indien die inwoner die spesiale pakket kies word die voltooide vorm by die HEV-kantoor ingedien.
  • Die oorskakeling vind altyd op die 1ste van ‘n maand plaas.
  • Die koste van die pakket beloop tans R375.00 p.m.
  • Indien die PVR funksie gebruik wil word is dit ‘n bykomende R95.00 p.m.
  • Die HEV hef ‘n administratiewe fooi van R30.00 p.m. by. 
  • Die kostes verskyn op u maandelikse rekening.

Terug na “Inligting oor dienste”

Close Menu