Die doel is vir die oprigting en daarstelling van ‘n effektiewe tennisklub vir al die inwoners en hulle besoekers. Die handhawing van skoon en netjiese geriewe met deurlopende instandhouding is belangrik.

Spelers is beskikbaar om daagliks te oefen en/speel volgens belangstelling of afsprake kan gemaak word vir sekere tye.

Terug na “Sportaktiwiteite”

Close Menu